southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Splinter Nuwe GWM bakkies - gemak in Ceres, Western Cape for sale

Splinter Nuwe GWM bakkies - gemak

Fabrikaat:
Great Wall
Mylafstand:
10 Kms
Jaar:
2012
Toestand:
Nuut
In 'n wereld waar alles gemaak is in Sjina en selfsbekendes soos Nike & Bronx hulle vertroue in die Sjinese plaas vir verwaardiging, kan ons sekerlik die kans vat op die Sjinese en se "Sjina se vervaardiging is die toekoms".

Ekonomies, Gemaklik, Stylvol en 'n regte Staat maker, die GWM bakkies verkoop soos soet koek aan Plaas eienaars, werkers of selfs vir persoonlike gebruik.

Die reeks spog ook met luukse H5's en ook die splinter nuwe C10 wat binne kort sy gesig orals in Suid Afrika gaan wys.

Volgens die Landbou Weekblad (Farmers Weekly) is die GWM Steed bakkies "built to take it" lees meer... email my en ek stuur aan u die "link"

>> Click here to search for more - Cars in Western Cape